Afrikaanse Dienste
-

Overstrand Bybel Gemeente
Ps. Martyn Beets
Overstrand Bybelgemeente is ‘n gemeente in sy baba skoene wat gestig is met die doel om die Evangelie te verkondig.
Onrus, South Africa
Martyn - 083 441 7312
-

Pretoria Christen Gemeente
Pretoria Christen Gemeente is ‘n kerkplant vanuit Midrand Christen Gemeente. Midrand is in April 2008 geplant. In Januarie 2014 het Frank de Wet as pastoor aangesluit. In Februarie 2019 het Midrand 15 gesinne saam met pastoor Matt Viljoen en ouderling Hanrias Brink gestuur om ‘n gemeente in Pretoria Oos te plant – die gebied waaruit die meeste van daardie gesinne afkomstig is.
“Ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Jesus toe“
Efesiërs 4:15
-

Stellenbosch Bybel Gemeente
Die naam sê regtig alles. In 'n tyd waarin baie die fundamentele leerstellings van die Skrif verlaat het, poog ons om die liefde vir die Bybel weer wakker te maak en toewyding aan die boodskap wat dit verkondig aan te moedig. Hierdie begeerte word aangedryf deur ons oortuiging dat die Skrifte sonder foute is (onfeilbaar), en dat dit inderdaad voldoende is om mense na 'n deeglike begrip te lei van wie God is, en wat Hy vir ons beveel het.
Stellenbosch, South Africa
Lonngren - 072 788 0024
Engelse Dienste
-

Stellenbosch Bible Church
Ps. Lonngren Taljaart
The name truly says it all. In an age where many have forsaken the fundamental teachings of Scripture, we seek to reawaken love for the Bible and encourage commitment to the message it proclaims. This desire is prompted by our conviction that the Scriptures are without fault (innerant), and that it is indeed sufficient to lead people toward a thorough understanding of who God is, and what He has commanded us.
Stellenbosch, South Africa
Lonngren - 072 788 0024
-

Jeffreys Bay bible church
Jeffreys Bay Bible Church is a congregation of evangelical, Bible-based believers that gathers in a chapel on a hill outside Jeffreys Bay.
Our motto is Ephesians 4:15
-

Living Hope Bible Church Pietermaritzburg
Christ we proclaim, warning everyone and teaching everyone with all wisdom, that we may present everyone mature in Christ.
Colossians 1:28